Da Vat Hy

Daar vat hy, wie of WAT?

Die "all-rounder" vadoek, dis wat!

Hoekom die naam Da-Vat-Hy?

Well well well, the story goes like so...

Tipiese Suid-Afrikaaners wat altyd vinnig en fluks wil wees, hoekom sal ons sê vatdoek as ons dit kan afkort en sê vadoek?

Die nederige vadoek se naam kom van afkortings deur die jare vir die mense van Afrika en voilà so is die Vadoek gedoop!

Our broekie, doek, “kopdoek” are (to be funny) /is for all the BraaiBrasse, BraaiBella's, BraaiChops & BraakBrakke out there!

Nie net vir braai nie😉.

Jou nuwe favorite vloekdoek, braaibroek, troetelbroek of varsvleisbroek.

Nie nodig om n vloermoer te gooi nie, bestel vir jou vandag!

Net soos elke brak(nie pan nie😉) kry elke doek ook sy dag!  En wat beter as ‘n BraaiDag!?